Motus in spervuur oor afleggings, verlaging van salarisse

Loading player...
Gideon Janse van Rensburg, uitvoerende hoof van SA Kleinhandel, ’n afdeling van Motus, gesels oor moontlike afleggings en die verlaging van salarisse.
20 Jan 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Iran-oorlog kan boere eerste hárd slaan

Jolanda Andrag, bedryfshoof van Agri SA, gesels oor die moontlike impak van die Iran-oorlog en stygende oliepryse op Suid-Afrika se landbousektor en die vooruitsigte vir boere.
10 Mar 11AM 4 min