Capitec hou net aan

Loading player...
Omri Thomas, direkteur by Abax Beleggings, gesels oor die 52-week-hoogte- en laagtepunte op die JSE, asook Richemont se handelsverslag.
15 Jan 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Namibië sê nee vir Starlink

Jan Vermeulen, redakteur by MyBroadband, gesels oor Namibië wat nie toestemming gee vir Starlink om in die land te werk nie.
24 Mar 11AM 5 min