Toetsprojek vir skaars aardmetale skop in Johannesburg af

Loading player...
George Bennett, uitvoerende hoof van Rainbow Rare Earths, gesels oor hulle toetsprojek vir skaars aardmetale.
14 Jan 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Iran-oorlog kan boere eerste hárd slaan

Jolanda Andrag, bedryfshoof van Agri SA, gesels oor die moontlike impak van die Iran-oorlog en stygende oliepryse op Suid-Afrika se landbousektor en die vooruitsigte vir boere.
10 Mar 11AM 4 min