Die Reserwebank wil weer die gaping tussen die repo- en primakoers bekyk, en dit kan nogal jou sak raak

Loading player...
Dawie Roodt, hoofekonoom van Efficient Group, deel sy mening oor die Reserwebank wat weer die gaping tussen die repo- en primakoers wil bekyk.
13 Jan 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel – direkteur: welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal
16 Oct 11AM 14 min