Bank of America: Die platinumprys kan vanjaar deur $3000 breek

Loading player...
Wilhelm Hertzog, portefeuljebestuurder by Rozendal Vennote, gesels oor Bank of America se vooruitsigte vir Suid-Afrika se platinumgroepmetale.
12 Jan 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Namibië sê nee vir Starlink

Jan Vermeulen, redakteur by MyBroadband, gesels oor Namibië wat nie toestemming gee vir Starlink om in die land te werk nie.
24 Mar 11AM 5 min