Is daar ’n Kunsmatige Intelligensie-borrel wat oor aandelemarkte hang?

Loading player...
Cornelius Zeeman, portefeuljebestuurder by Fairtree, deel sy mening oor al hoe meer ontleders wat die risiko van ’n KI-borrel sien aankom.
12 Jan 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Namibië sê nee vir Starlink

Jan Vermeulen, redakteur by MyBroadband, gesels oor Namibië wat nie toestemming gee vir Starlink om in die land te werk nie.
24 Mar 11AM 5 min