Kripto kry weer woema

Loading player...
Christo de Wit, hoof van Luno Suid-Afrika, gesels oor kripto in 2025 en die nuwe optimisme in die mark sedert die begin van die jaar.
7 Jan 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman – welvaartbeplanner, Portfolium & Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft Investment Partners
8 May 11AM 15 min