Kasregisters klingel oor Kersfees maar wat lê voor in 2026?

Loading player...
Jan Meintjes, portefeuljebestuurder by Denker Capital, bespreek die vooruitsigte vir die kleinhandelsektor in SA.
7 Jan 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Namibië sê nee vir Starlink

Jan Vermeulen, redakteur by MyBroadband, gesels oor Namibië wat nie toestemming gee vir Starlink om in die land te werk nie.
24 Mar 11AM 5 min