Kragrekeninge kan verder styg as Nersa Eskom die groen lig gee

Loading player...
Antoinette Slabbert, senior joernalis by Moneyweb, bespreek Nersa se voorstel dat verbruikers ’n bykomende R76 miljard in elektrisiteitstariewe moet betaal om Eskom te vergoed vir foute wat die reguleerder gemaak het.
6 Jan 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Namibië sê nee vir Starlink

Jan Vermeulen, redakteur by MyBroadband, gesels oor Namibië wat nie toestemming gee vir Starlink om in die land te werk nie.
24 Mar 11AM 5 min