Die rand is op sy beste vlak in jare

Loading player...
Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft Investment Partners, gesels oor die Fed se jongste rentekoersbesluit, die silwerprys en SACCI se sakevertroue-indeks.
11 Dec 2025 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Namibië sê nee vir Starlink

Jan Vermeulen, redakteur by MyBroadband, gesels oor Namibië wat nie toestemming gee vir Starlink om in die land te werk nie.
24 Mar 11AM 5 min