Dié halsband kan vee teen diefstal en roofdiere beskerm

Loading player...
Philip Lötter, boer en hoof van kliëntedienste by FarmRanger, gesels oor ’n halsband wat vee monitor en beskerm.
9 Dec 2025 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die eerste kernkrag-vragskip is op die horison

Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur van die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, gesels oor die gebruik van tegnologie in Iran en ’n nuwe kernkrag-vragskip wat op die horison is.
9 Mar 12PM 6 min