Zaronia gaan Jibar vervang, en dit kan jou sak raak

Loading player...
Kokkie Kooyman, fondsbestuurder by Denker Capital, verduidelik wat Jibar en Zaronia is en hoekom die een die ander vervang.
9 Dec 2025 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel – direkteur: welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal
16 Oct 11AM 14 min