Kenners antwoord luisteraarsvrae

Loading player...
Nerina Visser, ETF-strateeg en adviseur by etfSA, en Nico Matthee, welvaartbeplanner by Portfolium, beantwoord luisteraarsvrae.
5 Dec 2025 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markte senuweeagtig oor Iran

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, deel sy mening oor die Iran‑konflik, die swakker wisselkoers, die beweging van die goudprys en die rekordresultate van die JSE.
2 Mar 10AM 8 min