Ascor is die finansiële praktyk van die jaar

Loading player...
Wouter Fourie, direkteur by Ascor Independent Wealth Managers, gesels oor hul Professionele Praktyk van die Jaar-toekenning deur die Finansiële Beplanningsinstituut van Suider-Afrika.
28 Nov 2025 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Namibië sê nee vir Starlink

Jan Vermeulen, redakteur by MyBroadband, gesels oor Namibië wat nie toestemming gee vir Starlink om in die land te werk nie.
24 Mar 11AM 5 min