Internasionale kommer trek markte laer

Loading player...
Mia Kriegler, direkteur vir batebestuur by Kruger Internasionaal, gesels oor Richemont se finansiële resultate, Naspers se aandeelprys, en volgende week se rentekoersbesluit vir Suid-Afrika.
14 Nov 2025 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die eerste kernkrag-vragskip is op die horison

Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur van die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, gesels oor die gebruik van tegnologie in Iran en ’n nuwe kernkrag-vragskip wat op die horison is.
9 Mar 12PM 6 min