CHRISTELIKE PERSPEKTIEF: Dr Braam Hanekom: Kernoorlog & Verdeeldheid: 'n Dringende Oproep tot Versoening

Loading player...
Staan die wêreld op die rand van 'n kernramp? En hoe oorleef ons die vergiftigde verdeeldheid in ons eie land? In hierdie kragtige en insiggewende gesprek deel Dr. Braam insig wat hom laat "regop sit het" by 'n onlangse konferensie oor kernwapens.
12 Nov 2025 12AM English South Africa News · Christianity

Other recent episodes