ToekomsVenster | Geen droogte hou vir altyd nie

Loading player...
God is die een wat die dorheid van ons menswees verlig deur uitkoms te gee.
7 Nov 2025 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Glo ons God nog?

Wanneer alles rondom jou sê daar is geen uitweg nie, bly die vraag: Glo ons God nog, ook wanneer sy moontlikhede groter is as wat ons kan sien?
21 Aug 9AM 4 min

ToekomsVenster | God slaap nie

Habakuk herinner ons dat menslike mag nooit onbeperk is nie. Ons weet nie altyd wanneer of hoe dinge sal verander nie, maar ons hoef nie te glo dat God onverskillig toekyk nie.
21 Aug 8AM 3 min