Die Northridge Mall Marathon is om die draai - 15 Nov

Loading player...
Die OFM en Northridge Mall Marathon op 15 November begin vanaf Central Media Park en is ‘n Comrades kwalifiseerende wedloop. Pulane Nel Sekepe gesels met Leon Gray Eienaar van Graydient Creative Consultants wat verantwoordelik vir die bemarking van Northirdge Mall is.
5 Nov 2025 English South Africa News · Business

Other recent episodes

Akademia bied aan jou 'n geleentheid om nog vanjaar jou studiereis af te skop!

Matrieks van 2025! Jy het onlangs jou matriekuitslae ontvang. Terwyl meeste openbare hoëronderwysinstellings se aansoeke reeds gesluit is, bied Akademia aan jou die geleentheid om nog vanjaar jou studiereis af te skop! Ons gesels vandag met Danelle Conradie, bemarkingsadviseur by Akademia, hieroor. Voorgraadse studieaansoeke vir 2026 by Akademia sluit op…
14 Jan 4 min

OFM NAMPO Park Kersmark 2025

Kom vier die feestyd by die OFM NAMPO Park Kersmark, wat van 27 – 29 November 2025 by NAMPO Park buite Bothaville aangebied word. Met meer as 100 uitstallers is daar iets vir almal – van geskenke, speelgoed, décor, meubels en kunsvlyt tot buitelewe-produkte, motorbykomstighede en jagtoerusting. Smul aan iets…
25 Nov 2025 3 min

Uitstallers kan nou aansoek doen om by Bloemskou 2026 'n plek te bespreek!

Bloemskou 2026 word volgende jaar van 23 April – 2 Mei aangebied en is die enigste skou in Suid Afrika wat nog suksesvol landbou, vermaak en uitstallers kombineer in een geleentheid. Met meer as 400 uitstallers en top plaaslike en nasionale kunstenaars – ‘n waarde vir geld gesinsuitstappie en uitstekende…
4 Nov 2025 5 min