Net nog enetjie | 'Debrief' oor die brief | Ep. 58

Loading player...
In hierdie week se Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom oor die voortgesette storm rondom die 42 Afrikaners se ope brief – en hoe dit vinnig van ’n verklaring tot ’n volslae oorlog onder Afrikaners ontwikkel het.
Chapters
  • 00:00 Welkom terug
  • 01:48 Die samesweer-ing het oopgebars
  • 09:52 Modder is gegooi
  • 14:56 Hoekom is mense só kwaad?
  • 18:50 Iets vir almal, niks vir niemand
  • 21:32 Boksies en tipering
  • 28:21 Geen onenigheid in die RNE
5 Nov 2025 Afrikaans South Africa News Commentary · News

Other recent episodes

Net nog enetjie | Die son sak oor Alles-ras | Ep. 73

Daar is toenemende konsensus dat die huidige stelsel nie werk nie. Waar sommige dit al jare lank uitwys, begin ander dit nou eers – soms huiwerig – erken. Tog is daar steeds diegene wat hardnekkig vasklou aan die idee dat die beleid moreel reg is, en dat slegs die implementering…
25 Mar 23 min

Net nog enetjie | Begroting-babelas | Ep. 69

Luister nou na hierdie week se aflewering van Net nog enetjie waarin Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom oor die 2026-begroting gesels. Enoch Godongwana, minister van finansies, het Woensdag sy begrotingsrede vir die jaar gelewer – hierdie tyd verlede jaar het die land gespartel en almal gepraat oor die…
26 Feb 22 min