Mark wis amper verliese uit

Loading player...
Henco Kruger lewer die markverslag, en Nerina Visser, ETF-strateeg en adviseur by etfSA, deel haar siening oor die goudprys en die markte se reaksie op Suid-Afrika wat van die gryslys verwyder is.
28 Oct 2025 1PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur van welvaartbestuur en adviesdienste by Kruger Internasionaal, en Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
17 Apr 11AM 16 min