Ondanks die JSE se bullopie, is daar steeds goeie geleenthede

Loading player...
Tim Acker, portefeuljebestuurder by Allan Gray Stable Fund, gesels oor die JSE se bullopie en die blywende geleenthede wat dit bied.
22 Oct 2025 2PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur van welvaartbestuur en adviesdienste by Kruger Internasionaal, en Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
17 Apr 11AM 16 min