Busa vat sektorale bemagtigingsteikens hof toe, sê dis irrasioneel

Loading player...
Khulekani Mathe, uitvoerende hoof van Busa, bespreek hul hofstryd teen die nuwe sektorale bemagtigingsteikens.
22 Sep 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur van welvaartbestuur en adviesdienste by Kruger Internasionaal, en Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
17 Apr 11AM 16 min