Johannesburg val uitmekaar

Loading player...
Prof Alex van den Heever van die Universiteit van die Witwatersrand se skool vir regeringsbestuur deel sy mening oor Johannesburg se agteruitgang en moontlike oplossings, en sê ons benodig bekwame en eerlike leiers.
15 Sep 2025 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markoorsig

Nerina Visser – ETF strateeg en adviseur, etfSA
14 Aug 11AM 8 min