Van Dagbreek via Stellenbosch tot by STADIO

Loading player...
Dr Stan du Plessis, die nuwe uitvoerende hoof van STADIO, gesels oor tersiêre onderwys, die arbeidsmark in Suid-Afrika, sy agtergrond en loopbaan, asook wat hy doen om te ontspan.
11 Sep 2025 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel – direkteur: welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal
16 Oct 11AM 14 min