Die beurs sluit die week positief en die rand versterk teen die dollar

Loading player...
Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, gesels oor wat hierdie week vir haar op die beurs uitgestaan het, asook oor die goudprys en wisselvalligheid in die internasionale mark.
5 Sep 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Amerikaners is gierig

Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft Investment Partners, deel sy mening oor die markte en Tongaat Hulett se R200 miljoen-reddingsboei.
16 Apr 11AM 11 min