Ep. 224 Chanette Paul: ‘n nuwe roman, passievolle tonele en wanopvattings oor skryf

Loading player...
Ná 51 romans daag moedswillige karakters, vertwyfeling en die gevaar van selfplagiaat haar steeds uit, sê die bekroonde romanskrywer Chanette Paul. Sy praat oor haar jongste roman, “Déjà Vu,” die onvoorsiene verband tussen haar storie en ‘n moord in Australië, die skryf van vurige tonele en haar eie ervaring van prekognisie. Chanette verduidelik hoe die debat oor die waarde van Afrikaanse literêre werk versus ontspanningsfiksie benader kan word en wys op ‘n wanopvatting rakende skrywers wat dalk nét gegrond is...
9 Sep 2025 English South Africa Self-Improvement · Relationships

Other recent episodes

Ep. 261 What if being healthy and happy was never about your weight?

Are you exhausted from years of dieting, struggling with health challenges, or looking for a more sustainable approach to feeling really good? Integrative nutrition health coach Monica Woolridge unpacks a sustainable, enjoyable(!) alternative to dieting culture. Discover the 10 principles of Undieting, how focusing on health can have weight loss…
15 Sep 1 hr 03 min