Telkom praatjies met MTN laat hom uitstaan op die beurs

Loading player...
Dawie Klopper, welvaartsbestuurder en beleggings­ekonoom by PSG Wealth, deel sy insigte oor Telkom- en MTN-praatjies, asook oor Anglo American wat sy oorblywende belang in Valterra Platinum verkoop.
4 Sep 2025 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sterk markte vloei deur na PSG se winslyn

PSG Financial Services het vandag sy winssyfers vir die boekjaar tot einde Februarie aangekondig. Die wesensverdienste is 37% hoër en die dividend is met 25% verhoog. Francois Gouws, uitvoerende hoof van PSG Financial Services, gesels oor die resultate.
16 Apr 11AM 11 min

Amerikaners is gierig

Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft Investment Partners, deel sy mening oor die markte en Tongaat Hulett se R200 miljoen-reddingsboei.
16 Apr 11AM 11 min