
Kies.
Loading player...
In die episode praat Antoinette met Angel Jones, CEO van HomecomingEx, en sy volg die storie van haar eie famillie, die Kalmyns, beginnende by haar oupagrootjie en oumagrootjie wat van Nederland af na Suid-Afrika gekom het.
