Waarom verhoudings bo transaksies kom in die bankwese vir middelgrootte maatskappye

Loading player...
Herman de Kock, uitvoerende hoof by Nedbank Mid-Korporatief, verduidelik waarom verhoudings bo transaksies geplaas word in die bankwese vir middelgroot maatskappye.
26 Aug 2025 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel – direkteur: welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal
16 Oct 11AM 14 min