Jou slimfoon kan jou nou teen ’n vishing-aanval waarsku

Loading player...
Marius Le Roux, hoof van operasionele risiko, kleinhandel-, besigheids- en kommersiële bankdienste by Standard Bank, gesels oor ’n toepassing wat verskeie banke in hul banktoepassings ingebou het om hul kliënte te beskerm.
26 Aug 2025 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel – direkteur: welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal
16 Oct 11AM 14 min