Digitale kaartbedrog hou aan styg

Loading player...
Reana Steyn, hoofombud en uitvoerende hoof van die Nasionale Finansiële Ombudskema (NFO), gesels oor die gevare van virtuele bankkaarte en hoe verbruikers veilig kan bly.
15 Aug 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

’n Petrolkop van jongs af

Hans Greyling, hoof van OMODA & JAECOO SA, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie en wat hy doen om te ontspan.
26 Mar 12PM 9 min