Die 40ste kersie op City Lodge se koek

Loading player...
Erich Oberhauser, algemene bestuurder van Courtyard Hotel Gqeberha by City Lodge Hotels, gesels oor die groep se agtergrond, 40-jaar-mylpaal en toekoms.
11 Aug 2025 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 11AM 8 min