Nóg 'n nuwe hoogtepunt

Loading player...
Amelia Moorgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, gesels oor kommoditeitsaandele, Sappi se verlies, en Pick n Pay se nuwe aanstelling.
7 Aug 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Wat beteken SA se nuwe KI-beleid?

Ahmore Burger-Smidt, hoof van regulatoriese sake en direkteur van mededinging by Werksmans Prokureurs, verduidelik wat die nuwe KI-beleid behels.
14 Apr 11AM 6 min