Kommoditeite stoom voort

Loading player...
Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, verduidelik hoekom die kommoditeitsindeks vandag so skerp opgeskiet het, wat die rand se beweging aandryf, en bespreek FirstRand se hofsaak.
4 Aug 2025 1PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

’n Petrolkop van jongs af

Hans Greyling, hoof van OMODA & JAECOO SA, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie en wat hy doen om te ontspan.
26 Mar 12PM 9 min