Groot pluimpie vir ons wynbedryf skep geleenthede

Loading player...
Daneel Rossouw, hoof van landbouverkope by Nedbank Commercial Banking, bespreek die groot geleenthede wat wyntoerisme vir Suid-Afrikaanse wynondernemings inhou.
31 Jul 2025 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

’n Petrolkop van jongs af

Hans Greyling, hoof van OMODA & JAECOO SA, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie en wat hy doen om te ontspan.
26 Mar 12PM 9 min