LIFTKLUB | Mike & Rouchelle gesels met Wereld-wye Musiek Sensasie en ikoon, Anneli van Rooyen

Loading player...
Anneli van Rooyen (gebore 25 Februarie 1961) is 'n bekende Afrikaanse sangeres. Sy is in 1979 as die algehele wenner van die ATKV se Crescendo aangewys.
Van haar treffers sluit in: Sewe sakke sout, Neem my op vlerke, Seemeeu!, Ek lewe, Seënbede en Ek Glo.
25 Jul 2025 Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

LIFTKLUB | Johnny Davids se stem leef voort ...

Meer as ’n maand ná sy afsterwe raak sy musiek steeds harte aan. Sy splinternuwe enkelsnit, “Gee my weer lewe”, is nou beskikbaar op alle digitale platforms. Ons het die voorreg gehad om met Liezel Davids en Jean-marc Meyer in die ateljee te gesels oor Johnny se nalatenskap, sy musiek…
15 May 17 min

LIFTKLUB | Mike gesels met Lynette Beer

In die Maand van liefde gesels Mike met Lynette Beer oor hoe ons nie net op een dag moet fokus nie maar om meer intensioneel te wees om elke dag spesiaal te maak as n SPAN. Ons raak aan die 5 Liefdes tale en watter vrae om te vra om…
11 Feb 13 min