Daar kom dalk 60 wysigings aan arbeidswetgewing

Loading player...
Prof Hugo Pienaar, direkteur by Thomson Wilks Prokureurs, bespreek die voorgestelde wysigings aan die arbeidswetgewing en wanneer dit moontlik in werking kan tree.
23 Jul 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

’n Petrolkop van jongs af

Hans Greyling, hoof van OMODA & JAECOO SA, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie en wat hy doen om te ontspan.
26 Mar 12PM 9 min