Hervorming is nie genoeg vir 5% en meer groei nie

Loading player...
Johann Els, hoofekonoom van Old Mutual, deel sy voorspelling vir Suid-Afrika se ekonomiese groeikoers.
18 Jul 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

’n Petrolkop van jongs af

Hans Greyling, hoof van OMODA & JAECOO SA, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie en wat hy doen om te ontspan.
26 Mar 12PM 9 min