Die Joburg Metro wil dalk bekende openbare parke verkoop of ontwikkel

Loading player...
Nicolene Jonker, DA-wyksraadslid, gesels oor die Johannesburg-metro se planne om openbare parke te verkoop of ontwikkel.
16 Jul 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

’n Petrolkop van jongs af

Hans Greyling, hoof van OMODA & JAECOO SA, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie en wat hy doen om te ontspan.
26 Mar 12PM 9 min