FlySafair- vlieëniers kan dalk volgende week begin staak

Loading player...
Helgard Cronjé, adjunkhoofsekretaris vir die openbare bedryf by Solidariteit, bespreek hoe waarskynlik ’n staking volgende week is, en waarom die vakbond meen die voorgestelde loonverhoging is onbillik.
16 Jul 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markoorsig

Elke Brink – direkteur en adviseur, PSG Route 21
22 May 12PM 6 min