So werk volhoubaarheid as 'n strategiese besigheidshulpmiddel in die landboubedryf

Loading player...
Herman de Kock, uitvoerende hoof van Nedbank Mid Korporatief, gesels oor volhoubaarheid as 'n strategiese besigheidshulpmiddel in die landboubedryf.
14 Jul 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

’n Petrolkop van jongs af

Hans Greyling, hoof van OMODA & JAECOO SA, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie en wat hy doen om te ontspan.
26 Mar 12PM 9 min