Is daar iemand in die VSA om oor tariewe te onderhandel?

Loading player...
Neil Diamond, president van die Suid-Afrikaanse Sakekamer in die VSA (SACCUSA), sê die VSA bly een van Suid-Afrika se grootste handelsvennote, en dat die impak van ’n swak verhouding met die VSA op 1 Augustus gevoel gaan word, wanneer die tariewe in werking tree.
10 Jul 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

’n Petrolkop van jongs af

Hans Greyling, hoof van OMODA & JAECOO SA, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie en wat hy doen om te ontspan.
26 Mar 12PM 9 min