Hoe ernstig is die afsnypunt op tariewe die keer?

Loading player...
Deon Gouws, beleggingshoof by Credo, deel sy insigte oor Amerika se invoertariewe op Suid-Afrikaanse produkte.
8 Jul 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

’n Petrolkop van jongs af

Hans Greyling, hoof van OMODA & JAECOO SA, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie en wat hy doen om te ontspan.
26 Mar 12PM 9 min