
Magda Wierzycka wil terugkom SA toe oor Britse belasting
Loading player...
Magda Wierzycka, medestigter van Sygnia, bespreek die belastingveranderinge in Brittanje en Sygnia se nuwe fonds wat gereguleerde blootstelling aan bitcoin bied.