Goud en olie se prys styg na Israel teikens in Iran bestook

Loading player...
Andries Rossouw, leier van energie, nutsdienste en hulpbronne by PwC Afrika, deel insigte oor die pryse van goud en olie.
13 Jun 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Discovery se kliënte die gelukkigste in SA

Prof. Adré Schreuder, buitengewone professor en hoof van klante-ervaring aan die University of Pretoria, verduidelik hoe hulle die Bankkliënte-ervaring-indeks saamstel, hoe Discovery Bank die eerste plek behaal het, en hoe hulle lojaliteit teenoor handelsmerke meet.
13 Apr 11AM 9 min