RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 16 Junie 2025

Loading player...
Ryk van Niekerk – Moneyweb
16 Jun 1PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Richemont storm net voort

Omri Thomas, direkteur by Abax Investments, gesels oor Prosus, Naspers en British American Tobacco (BAT) se nuwe rekordvlakke. Hy deel ook insig in Richemont se prestasie en bespreek die moontlike impak van die VSA se nuwe invoertariewe op die Suid-Afrikaanse ekonomie.
16 Jul 11AM 7 min