Dít is hoekom Capitec dink die werkloosheidskoers in SA is nader aan 10% as die amptelike 33%

Loading player...
Francois Viviers, hoof van bemarking en kommunikasie, Capitec
11 Jun 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Capitec die vinnigste tot R500 miljard

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor die mark se reaksie op Donald Trump se tarief‑aankondigings, Sasol se aandeelprys ná JP Morgan se afgradering, en Capitec se markwaarde.
19 Jan 10AM 10 min