’n Opwindende wynreis van Frankryk tot in Stellenbosch

Loading player...
Naretha Ricome, besturende direkteur van Advini SA, vertel die storie agter Advini en gesels oor haar agtergrond, loopbaan en haar gunstelingwyn.
29 May 2025 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Capitec die vinnigste tot R500 miljard

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor die mark se reaksie op Donald Trump se tarief‑aankondigings, Sasol se aandeelprys ná JP Morgan se afgradering, en Capitec se markwaarde.
19 Jan 10AM 10 min