Hoekom word munisipaliteite en metros so vrot bestuur?

Loading player...
Sharonne Adams van die kantoor van die ouditeur-generaal gesels oor die OG se jongste ouditverslag.
29 May 2025 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Capitec die vinnigste tot R500 miljard

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor die mark se reaksie op Donald Trump se tarief‑aankondigings, Sasol se aandeelprys ná JP Morgan se afgradering, en Capitec se markwaarde.
19 Jan 10AM 10 min