Bizskoops - 29 Mei 2025

Loading player...
Op die program vandag:
# Die voorgestelde nuwe beleidsriglyne vir die inligtingskommunikasietegnologiesektor is nie
beperk tot net Starlink nie
# Heeltemal te veel Suid-Afrikaanse huishoudings ervaar steeds voedselonsekerheid
# Die ekonoom Waldo Krugell praat oor môre se verwagte rentekoers aankondiging
# In internasionale sakenuus… Die beheermaatskappy van die aanlyn inkopieplatform Temu ervaar tonemende druk
# In beleggingsnuus…. Pepkor het 'n noemenswaardige groei en verbeterde winsmarges aangekondig
En, ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor onder meer verlede week se vergadering tussen presidente Ramaphosa en Trump, asook die hele Starlink-debat.
29 May 2025 Afrikaans South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Bizskoops - 26 Maart 2026

Op hierdie week se Bizskoops: Verbruikersvertroue in Suid-Afrika het effens verbeter en Eskom rapporteer verbeterde finansiële prestasie. Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-analise verduidelik waarom hy dink daar kan 'n styging in inflasie in April wees. Professor Waldo Krugell praat oor waarom Suid-Afrika steeds sukkel met voedselonsekerheid, ten spyte…
26 Mar 10 min

Bizskoops - 19 Maart 2026

Op hierdie week se Bizskoops: Rentekoersverlagings lyk dag vir dag minder waarskynlik, en die jaarlikse verbruikersinflasie het in Februarie tot drie persent gedaal. Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-analise ontleed die domino-impak van die huidige Midde-Oosterse konflik, verder as net die energiekrisisse. Professor Waldo Krugell gesels oor die dreigende…
19 Mar 9 min

Bizskoops - 12 Maart 2026

In hierdie week se Bizskoops: Suid-Afrikaners staar hoër elektrisiteitspryse in die komende maande in die gesig en die ekonomie het effens onder voorspellings gegroei. Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding bespreek die impak van stygende oliekoste op die ekonomie. Professor Waldo Krugell gesels oor BBP-syfers en die dryfvere van…
12 Mar 11 min

Bizskoops - 5 Maart 2026

Op hierdie week se Bizskoops: Midde-Oosterse spanning verhoog Brent-ru-oliepryse en verswak die rand, wat SA-koersverlagings bedreig. Die JSE bereik rekordwinste! Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-analise ontleed die positiewe begroting van die minister van Finansies, Enoch Godongwana. Professor Waldo Krugell ontleed die gevolge van die konflik tussen die VSA,…
5 Mar 10 min

Bizskoops - 26 Februarie 2026

Op hierdie week se Bizskoops ontleed ons die begrotingstoespraak van die minister van Finansies, Enoch Godongwana. Suid-Afrika is op 'n fiskale keerpunt ná staatskaping, met skuldstabilisering, infrastruktuurontwikkeling en doeltreffende winste wat resultate toon. Die ekonoom, professor Waldo Krugell, deel sy mening oor minister Godongwana se begroting. Die hoof kommersiële beampte…
25 Feb 10 min